Dié kommentaar het gevolg na aanleiding van ’n berig vanoggend op die webtuiste waar inwoners van Aeorand Sondag in die vroeë oggendure gewek is met skote wat afgevuur is. Mnr. Nico Nagel sê hy ken ...